top of page
Albertus Lemcke
1931 - 2017
Seun van Albert en Lena Lemcke. Sy Setswana bynaam was Goga wat verwys na 'n bedrewe, sterk en harde werker. Kyk gerus deur sommige foto's van hom en sy familie, of lees 'n beskrywing van hierdie stil maar besondere man, Albertus, se lewe.

Met tantes Martha en Erica en suster Nelie

Albertus en Nelie

Na sy beroerte, met Frieda en Nelie

Albertus, susters en vriend Theuns Oosthuizen

Jong Albertus

Albertus met Motsokwe Mobe

Albertus Lemcke

Albertus met Motsokwe Mobe

Albertus Lemcke

8. Albert & Lena Lemcke se kinders, Chris, Albertus, Nelie, Davina en Frieda

AdG 15. Pragtige ambulans & dalk oom Albert Lemcke op swart perd

6. Albertus Lemcke & Mev Engeland

Oom Albert & tant Lena Lemcke
- verskaf deur Wiena van der Merwe -

Oom Albert en tant Lena Lemcke
- verskaf deur Willemien le Roux -
bottom of page