top of page
Die foto album loop hand aan hand met Laurika (Pollie)Jerling se artikel oor "Ekonomiese oorlewing in die ou dae"
- Verskaf deur Willie Potgieter -
Albert Lemcke op die stoep van die winkel Hollandia, wat Nelie (sy dogter) & Braam de Graaff bedryf het na sy dood.
Hollandia Cash Store - Nelie en Braam de Graaff
- Verskaf deur Willie Potgieter -
Hollandia Store - de Graaff familie
- Verskaf deur Willemien le Roux -
Ghanzi Butchery waarin Nelie de Graaff vroeer jare gewerk het
- Verskaf deur Willie Potgieter -
Oasis Store Ghanzi
- Afrikaners of the Kalahari, Margo & Martin Russell, Cambridge University Press, 1979 -
Counting Stock
- Afrikaners of the Kalahari, Margo & Martin Russell, Cambridge University Press, 1979 -
Staff meals
- Afrikaners of the Kalahari, Margo & Martin Russell, Cambridge University Press, 1979 -
Lenie Lewis (nee Drotsky) karring
- Verskaf deur Grieta Lemcke -
bottom of page