top of page

SAN ... van toeka tot nou

Die foto album is saamgestel om lesers 'n visuele illustrasie te gee van die onderwerpe, temas & stories wat bespreek is in die onderhoude van Oom Fanie & Tant Maria Lewis & die artikel van Mathias Guenther, "Why Racial Paternalism and not Genocide - The Case of the Ghanzi Bushmen of Colonial Bechuanaland".

 

Die twee San groepe wat woonagtig was in Ghanzi gedurende die onderhoude en artikels was die Naro's en die ‡X'ao||'ãesi's​ (Makoukouboesmans soos oom Fanie hulle genoem het) en was daar na hulle verwys as Boesmans (Bushmen) in daardie jare.

bottom of page