top of page
SOSIALE LEWE
verlowings, troues, doop, sterftes,
kerk en dominees
Jan & Annie Burger
Willem Taljaard, my Oupa Mic se broer, trou met Tannie Johanna Lewis
- verskaf deur Heleen van Niekerk -
Oom Albertus en Beatie se troue, Magda die jongste blommemeisie, wie is die ander
Lambert en Annie Vorster nee Lewis
- verskaf deur Marina Craill van Rensburg -
Sybie en Ena van der Spuy
Annie Watcham 4de dogter van Christiaan en Lenie Lewis
- verskaf deur Wiena van der Merwe -
Chris & Shirley se troudag
- verskaf deur Christopher Watcham -
My Pa Joop Lewis en Ma Maria se troue
- verskaf deur Heleen van Niekerk -
Frieda Lemcke en Louis van Zyl
- verskaf deur Wiena van der Merwe -
Adatjie se troudag
- verskaf deur -Christopher Watcham -
Oom Cecil en Tannie Martjie Peacock met Celia Peacock (van den Heever) se troue
- verskaf deur Driek du Plessis -
Kyk die voertuie wat gebruik is op Annatjie & Willie de Graaff se troue, 20 Desember 1975
- verskaf deur Annatjie de Graaff -
1. Casper Jan Harm du Plessis
- verskaf deur Driek du Plessis (Snr) -
Eersterus - Theunis Nicholaas en Maria Magrieta Kotze - WlR
- verskaf deur Willemien le Roux -
- verskaf deur Wiena van der Merwe -
Albert begrafnis. V.l.n.r.: Hennie van der Merwe, Willie de Graaff, Bertie de Graaff, Albertus Lemcke en Rudie Lemcke.
links Ds Jaco van Rooy & regs Theunis Kotze saam onbekende man
- verskaf deur Jan Kotze -
Rusplaas gemeente - links Ds van Rooy met Hedwig Kotze lang hom & Theunis Kotze heel regs
- verskaf deur Jan Kotze -
Ruine van Eersterus kerkie
- verskaf deur Willemien le Roux -
Oupa Theunis Kotze en Ouma Mieta (Booysen)
- verskaf deur Annelet Visser -
bottom of page