top of page

PERDE WEDRENNE

 

'n Gewilde sport onder die Ghanzi mense en was die nuwejaar's resies op die plaas Dakota 'n geliefde instelling wat almal na uitgesien het.

​

Die Bekkers en De Graaffs was die groot resiesmanne & het hulle later groot begin jaag. Die J&B Met op Gaborone se skougronde was die jaarlikse hoogtepunt.

  • w-facebook
  • w-googleplus
bottom of page