top of page
CORRIE EN LEAH BEKKER
" 'N BOER MAAK 'N PLAN! "
Woorde wat oom Corrie goed geken het en was hy alom bekend vir sy unieke kar "patente" in Ghanziland.

Leah Bekker
- verskaf deur Willie Potgieter -

Corrie Bekker
- verskaf deur Willie Potgieter -

- Verskaf deur Annatjie de Graaff -
Oom Corrie Bekker en Willie de Graaff “start” die Bedford.

Corrie Bekker by masjinerie
- verskaf deur Laurika (Pollie) Jerling -

- verskaf deur Neeltjie Bower -
GHANZI RUGBY 1962 Wenners van die "Oom Jan du Rand" wisseltrofee, Mafeking. Hulle het glo gespeel teen Gobabis, Bray, Mafikeng en Gaborone.
bottom of page