Om in hierdie onherbergsame stuk halfwoestyn te land, en ‘n plaas uit niks uit op te bou, was die lot van die eerste gesinne wat Rhodes in Ghanzi kom vestig het.
~ Fotos oor die boustyl van huise en
hoe drinkwater bekom is vir mens en dier ~


- Verskaf deur Grieta Lemcke -

- Verskaf deur Christopher Watcham -

- Verskaf deur Christopher Watcham -

Iemand moes die rol draai om water uit die put te kon haal. Die vol emmer word uitgegooi in ‘n trog/krip en om die beurt laat sak. - Verskaf deur Christopher Watcham -

- Verskaf deur Willemien le Roux -

‘n Stomp word oor die put vasgemaak met ‘n slinger/slingers aan weerskante. - Verskaf deur Willemien le Roux -

Die slingers draai tegelyk maar so dat een emmer onder skep as die ander een bo is. - Verskaf deur Willemien le Roux -

Trogte word gerangskik in vlakke om water te versprei oor die trogte. - Verskaf deur Willemien le Roux -

- Verskaf deur Willemien le Roux -

..... hou die hele besigheid noukeurig dop ..... - Verskaf deur Willemien le Roux -

- Verskaf deur Willemien le Roux -

- Verskaf deur Willemien le Roux -