FANIE & MARIA LEWIS en KASSIE & LETTIE VAN HEERDEN
Die foto album fokus op van die temas wat bespreek is gedurende die onderhoud.
"Skotskar wat ingespan word agter osse" Huis van Christiaan en Lenie Lewis (Drotsky) op die plaas Elandshoek, Nelie de Graaff (Lemcke) se Oupa en Ouma. Die voorhuis staan nog.
Bron: AFRIKANERS OF THE KALAHARI Margo & Martin Russell Cambridge University Press, 1979 Figure 19, Page 132
- verskaf deur Christopher Watcham -
V.l.n.r.: Chrisjan Lewis, 'n smous ons dink, 'n polisieman en jong Boesman wat sit langs 'n hond.
Bron: AFRIKANERS OF THE KALAHARI Margo & Martin Russell Cambridge University Press, 1979 Figure 2, Page 2
- Verskaf deur Wiena van der Merwe -
MAP: Reisewege im Ngamiland von Dr. Siegfried Passarge in den Jahren 1896 -1898. Bron: THE KALAHARI ETHNOGRAPHIES (1896 - 1898) of Siegfried Passarge Edwin N. Wilson (ed) Basis-Druck GmbH, Duisberg/West Germany, 1997 Page 10