top of page
Die Taljaards was van die eerste families wat hulself permanent kom vestig het in Ghanzi.
Die familie het huis opgesit & geboer te D'Kar.

Ouers van Michaël Christian Taljaard
Matthys Johannes Taljaard en sy vrou Anna Cornelia Margaretha Taljaard nee Horn - verskaf deur Charl & Riana Oosthuizen -

Michaël Christiaan en Anna Maria Taljaard nee van Staden - verskaf deur Heleen van Niekerk -

Christiaan Lewis (middel), Michaël Christiaan Taljaard (2de regs)
- verskaf deur Christopher Watcham -

Michaël Christiaan (Mic) Taljaard
- verskaf deur Heleen van Niekerk -

Magrieta Maria (Grieta) Taljaard nee Burger
- verskaf deur Heleen van Niekerk -

Anna Taljaard voor Thys Taljaard (haar broer) se huis op D'kar

Willem Taljaard, Mic se broer, trou met Johanna Lewis
- verskaf deur Heleen van Niekerk -

Matthys Johannes Taljaard en Anna Alletta Gloudina Taljaard nee Kotze
- verskaf deur Charl & Riana Oosthuizen -

Anna Maria Lewis (Taljaard) as klein dogtertjie
- verskaf deur Heleen van Niekerk -

Joop en Anna Maria Lewis nee Taljaard se troue
- verskaf deur Heleen van Niekerk -
bottom of page