Die week se foto album loop hand aan hand met die Engelse verhaal "A Short history of Ghanzi District"
..... mense en gebeurtenisse uit vergange dae .....
Foto uit "Jagkonings", J von Moltke, Protea Boekhuis.
- verskaf deur Grieta Lemcke -
- verskaf deur Grieta Lemcke -
Christiaan Lewis (links) en Joey Coetzee (middel) by buffel wat Christiaan gekarnuffel het - verskaf deur Christopher Watcham -
- verskaf deur Christopher Watcham -
Berede polisie. Hulle was die eerste Polisiemanne wat in Ghanzi gestationeer was om die Kamp te kom oprig waar hulle gebly het. Daarom was Ghanzi eers as die Kamp bekend.
5th September 1934. Christiaan Lewis staan in die middel, Michaël Christiaan Taljaard tweede van regs.
Huis van Christiaan en Lenie Lewis (Drotsky) op die plaas Elandshoek, Ouma Nelie de Graaff (Lemcke) se Oupa en Ouma. Die voorhuis staan nog.
- verskaf deur Christopher Watcham -
- verskaf deur Christopher Watcham -
- verskaf deur Christopher Watcham -
Albert Lemcke en sy vrou Carolina Lemcke (Kruger) saam met 5 van hulle 9 kinders. Die foto is geneem by hulle huis in Namibia op die plaas Karolinenhof. Die klein seuntjie is ouma Nelie de Graaff se pa, ook Albert Lemcke. Dogters was Henry, Frieda, Bertha, Hannetjie & die seuns was Albert, Bruno, Hugo (oom Hugo was tweede jongste). Ouma Karolina is dood met Bertha, die jongste se geboorte.
Die huis was Oupa Thys Taljaard se huis op D'kar. Die kleinkinders sê die dame is Tant Anna Taljaard, Oupa Thys se suster.