top of page
HENDRIEKA gebore MOTHIBI

- verskaf deur Ghanzi Geskiedenis -
Hendrieka gebore Mothibi woon tans op D'KAR en droom en beplan sy om 'n restaurant van haar eie oop te maak.

- verskaf deur Ghanzi Geskiedenis -
Willemien en Hendrieka diep in gesprek gedurende die onderhoud - D'Kar Junie 2016.

- verskaf deur Ghanzi Geskiedenis -
... Lat & klei huisietjies ... karaktervolle boustyl in D'KAR.

- verskaf deur Ghanzi Geskiedenis -
Hendrieka is lief vir tuinmaak en spog sy met 'n stukkie "groen" ... wat harde werk is in die Kalahari :)

- verskaf deur Ghanzi Geskiedenis -
Hendrieka het 'n pragtige tuin en het sy verskillende plante, bottels, stompe en klippe netjies gerangskik met haar "groen vingers".
bottom of page