top of page

Verskillende onderwerpe is netjies in temas gekategoriseer.

 

Snuffel gerus hier rond vir interressante brokkies inligting. 

 

Daar is ook skakels wat aktief is en jou na ander temas/mense/stories sal begelei.

Per Tema

Verskillende onderwerpe is netjies per persoon/familie georganiseer.

 

Snuffel gerus hier rond vir interressante brokkies inligting, familiebome en foto's. 

 

Daar is ook skakels wat aktief is en jou na ander temas/mense/stories sal begelei.

Per Persoon
Per Storie

Verskillende stories soos vertel deur verskillende mense, word hier gelys.

 

Snuffel gerus hier rond vir interressante staaltjies, vertellings en verhale.

 

Daar is ook skakels wat aktief is en jou na ander temas/mense/stories sal begelei.

Nuutste
toevoegings
Die doel van hierdie website is om alle gegewens reeds versamel in verband met die vestiging van verskeie mense in die Ghanzi gebied, beskikbaar te stel aan hulle nasate en ander belangstellendes. Op so 'n wyse kan ons uiteindelik seker maak dat feite klop en dat niks verlore gaan nie. Ook kan mense dan so vinnig as moontlik toegang hê tot die informasie.
 
Dit mag wees dat hieruit ander produkte kan vloei, maar die behoefte en tipe informasie sal dit bepaal.
 
Verskeie mense uit Ghanzi het al bygedra tot die begin van hierdie projek.
Kom ontmoet hul gerus hier.

Hoe om die afdelings om te navigeer

ENGLISH VERSION?

 

Because most interviews and collected data are/were in Afrikaans,

this project is currently

in Afrikaans only,

until funds for

translation becomes available.

e-pos ons by:

ghanzigesk@gmail.com

e-pos ons vir 'n kontak nommer

-21.6962697,

21.6273163,14

bottom of page