top of page

DICK EATON

(Deel 1 & Deel 2)

.

In 1955 het Oom Dick in sy vroeë dertiger jare oorspronklik die land ingekom as Landmeter vir die opmeting van die omgewing se plase. Na vyf jaar was die opmetings afgehandel, maar het hy besluit om aan te bly omdat hy gehou het van die wêreld.

 

Hy is en was 'n merkwaardige man wat oor die jare heen nie net alleenlik 'n groot bydrae gelewer aan die distrik en sy mense nie, maar ook aan ander sektore in die land.

bottom of page